Koester Jou Baba

R180.00

Verstaan jou baba se sensoriese wêreld – die sleutel tot ‘n kalm-tevrede kind.

Deur Megan Faure & Ann Richardson

Out of stock

Category:

Description

Ons topverkoper bababoek met sy toeganklike benadering is pas bygewerk met die jongste navorsing, maar fokus steeds op die drie grootste kwelvrae wat ouers in hul baba se eerste jaar vra:

  • Hoekom huil my baba?
  • Hoe kan ek seker maak dat my baba goed slaap?
  • Hoe kan ek my baba se ontwikkeling aanhelp?

Nuwe en uitgebreide gedeeltes sluit die volgende in:

  • Hoe verskillende babas sensoriese insette verskillend hanteer.
  • Hoe jy jou baba kan help om in the Kalm-Ontvanklike staat te bly – optimaal vir leer.
  • Die verhouding tussen moegheid en huil.
  • Meer oor borsvoeding.
  • Meer oor koliek, met ‘n stap-vir-stap plan om dit te hanteer.

Die nuwe uitgawe van Koester Jou Baba met sy praktiese oplossings vir die algemene uitdagings wat babas meebring, sal ongetwyfeld dieselfde aanhang hê as vantevore. Die nuwe inhoud help jou om sinvol te reageer op jou baba se sensoriese behoeftes, en bly jou sleutel tot

  • ‘n Kalm-tevrede, koliekvrye baba.
  • Goeie slaapgewoontes en rustige nagte.
  • Jou baba se optimale ontwikkeling en positiewe vroeë ervarings.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koester Jou Baba”

Your email address will not be published. Required fields are marked *