Koester Jou Kleuter

R180.00

Verstaan jou kleuter se sensoriese wêreld – die sleutel tot ‘n gelukkige kind.

Deur Ann Richardson

Category:

Description

Die kleuterjare is ‘n tyd van ongeëwenaarde groei en ontwikkeling. Dis ook ‘n tyd van woedeuitbarstings en konflik. As jy weet wat normale kleutergedrag is, kan jy dit reaslities, doeltreffend en sonder skuldgevoelens hanteer. Jou kleuter leer deur sy sintuie – ‘n begrip van sy sensoriese wêreld is die sleutel tot optimale ontwikkeling en stimulering. Hierdie boek bevat alles wat jy wil weet oor:

  • Stimulering sonder om jou kind te oorlaai
  • Slaaptydoplossings vir elke ouderdom
  • Dissipline met liefde en ‘n sin vir humor
  • ‘n Sinvolle benadering tot toiletgebruik
  • Ontwikkelingsmylpale en idees om ontwikkeling aan te moedig.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koester Jou Kleuter”

Your email address will not be published. Required fields are marked *